Ethel Grey Terry | |
![]() | |
Geboortenaam | Ethel Grey Terry |
---|---|
Geboorte | 2 Oktober 1882 |
Sterfte | 6 Januarie 1931 (op 48) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ethel Grey Terry (2 Oktober 1882 – 6 Januarie 1931) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Doll's House (1918), The Mystery of the Yellow Room (1919), The Penalty (1920), en The Self-Made Wife (1923).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search